2 thoughts on “Remember 50/50 tonight!

  • November 22, 2010 at 6:35 pm
    Permalink

    HiDuiwenshok!
    Ons in Bronkhorstspruit is in dieselfde posisie as julle, by ons is dit egter n oopgroef steenkoolmyn lisensie en n hoop steenkool prospekteerlisensies wat die area bedreig. Ons is n nuutgestigte bewarea in die area en hoop ons kan ook in die toekoms baie beteken vir ons environment en dat ons web sal lyk soos julle sn. Nou probeer ons net die mense hier uithou, daar is ook nog geen steenkoolmyne in die omgewing nie en as ons een toelaat om te myn is dit die begin van die einde. Ons staan in julle skoene wat betref die werkswyses van hierdie lisensie aansoekers, dit klink of dit dieselfde skelms is wat die ding daar by julle doen as hier! Dit is nie n aangename ondervinding om te beleef nie maar ons gaan alles in ons vermoee doen om die myn te stop. Sterkte vir julle en weet daar is nog baie mense regoor die land wat tans dieselfde stryd stry as julle! Conservgroete Annamie…..kyk op facebook Stop coal mining in Bronkhorstspruit

    Reply
    • November 22, 2010 at 7:28 pm
      Permalink

      Baie dankie vir jou boodskap. We really appreciate the fact that so many people around the country are concerned about what is happening in the Blombos and Stilbaai area.

      Reply

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *